Formulaire de recherche

Esegiël 20:7

7“En Ek het vir hulle gesê: ‘Julle almal hou van die vuil afgode, maar julle moet hulle weggooi. Julle moenie julleself onrein maak met die afgode van Egipte nie. Ek is julle God die Here.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index