Formulaire de recherche

Esegiël 16:51

51Samaria het baie minder sonde gedoen as jy, hulle het minder as die helfte gedoen wat jy gedoen het. Jy het baie meer dinge gedoen wat Ek haat. Jy het baie dinge gedoen wat Ek haat, so baie dinge dat dit gelyk het of jou susters reg lewe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index