Formulaire de recherche

Ester 6:4

4Die koning vra toe: “Is daar iemand op die oop stuk grond?”

Haman het daardie tyd op die oop stuk grond van die paleis gekom. Hy wou vir die koning vra om vir Mordegai op te hang aan die paal wat hy laat plant het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index