Formulaire de recherche

2 Samuel 14:19

19En toe vra die koning: “Is dit Joab wat jou gestuur het om al hierdie dinge vir my te kom sê?”

Die vrou het geantwoord: “So seker soos jy lewe, Meneer die koning, niemand kan vir jou jok nie. Ja, dit is jou offisier Joab, hy het my gestuur en hy het vir my al hierdie dinge gesê wat ek moet sê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index