Formulaire de recherche

1 Johannes 1:2

2Jesus Christus wat vir ons ware lewe gee, het ’n mens geword. Ons het Hom gesien en ons vertel vir julle en sê Jesus is self die ewige lewe. Hy was by die Vader, maar Hy het ’n mens geword by ons.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index